REUNI van J. H. EGGERS CAFÉ „ROYAL", koninginneweg 212 Kali aan het woord. Tot mijn groote verrassing kreeg ik van onzen antipode Kali een artikeltje voor ons clubblad. Eerst wilde ik het bekende potlood er bijhalen om de fouten er trachten uit te visschen, doch al gauw merkte ik, dat dat een fout van mij zou zijn grooter dan alle (overigens ook niet weinige) fouten, die ik zelf in de Schakel pleeg neer te krabbelen. Het bleek namelijk, dat onze oude strijd makker niet meer in het Nederlandsch schreef, doch in zijn eigen taal, het Afri- kaansch. Onze lezers zullen tot hun genoegen be merken, dat het Kali goed gaat. En thans: het woord aan Kali. Johannesburg, Augustus 1926. Aan die skoppende en nie-skoppende A.F.C.'ers. Ek sie in myn gedagte teen die eind van hierdie maand gevulde stands en skreewende mense die opening van die Sokkerseisoen in Amsterdam op die A.F.C. gronde weer begin en ek hoop dat die ouë A.F.C. dit een ronde verder bring as verlede jaar, want die beker moet ook 'n jaar in die A.F.C. kas pronk. Dan vang die kompetiesie aan en ek het maar één wens wat nou tog vervul word, en dit is om so spoedig moontlik in die „Skakel" te lees, dat die „Reds" tot 1ste klasser be vorder is. Daarom spelers en reserwes geef jou hier die winter geheel aan jou klub om haar weer aan die spits van die Hollandse Sokker te plaas, waar sy as ouëre vereeniging tog reg op hè. Hul kan tog H.B.S. slaan, waarom dan nie die 2e klassers almaal nie. As die wil er is, dan kom die oorwinning ook, alleen hul moet werk as beeste! Ek sit nou al in spanning en nog so baie vele is die vreemde, wat hul ouë klub nog 'n warm hart toedraa. Nou die ouë vir A.F.C. allenig dog ewig jeugdig Schaf („Skaf") weer aan die hoof van die skip staan, moet dit vir al die spelers 'n ekstra prikkel wees om hulle Voor- sitter hierdie plesier te gun. Ek sou glad myn felisitatsies vergeet vir die fyne resultaate deur die 2de en 3de elftal behaal; ek is ook 'n bietjie laat, maar die Skakels is ook baie laat deur my ontvang. Dus 1ste Elftallers as 'n Pietjie, nog 'n Pietjie, weer 'n Pietjie, 'n Thomassie, n Jaapie, 'n Chrissie, 'n Tekajie en misskien wel 'n Charliejie neem aan hul 'n voor beeld! Ek vaar goed en hoop van u alle ewen- eens, en ontvang baie hartelike groete van die Suidafrikaanse ,,Boer" KANO. N.B. „Suidafrikaanse Boer" in teenstel ling met ander „Boere" in die klub. Correspondentie-adressen. Brieven en stukken bestemd voor het Se cretariaat te richten tot den Heer J. H. M. Broeksmit, Postbus 791, Amsterdam; voor den Penningmeester van de A.C.C. tot den Heer Mr. A. Sabelson, Wetering schans 84c. Telefoon 36884. voor het Secretariaat van de A.C.C. tot den Heer N. W. Selles, Emmastraat 25. Telefoon 24686. voor den Secretaris van de Elftal-Com missie tot den Heer P. M. Wessel, Prinsen gracht 297, Telefoon No. 47253; voor het Secretariaat van de Reds' Band tot den Heer W. Brusse, Valeriusstraat 266. voor de Redactie van ,,De Schakel" tot den Heer J. H. Wijnand, Nieuweweg 26. Telefoon No. 53337. NA AFLOOP DER WEDSTRIJDEN BIJ - 11 - A.F.C.-ers, begunstigt onze adverteerders!

AFC (Amsterdamsche Football Club)

Schakels (clubbladen) | 1926 | | pagina 11